Vir die wat meer wil weet: Vier Potgooie oor die Betroubaarheid van die Bybel
Die Bybel GPS het vier gesprekke met Dr Willie Mc Cloud, `n wetenskaplike oor die betroubaarheid van die Bybel gevoer.
Hierdie vier gesrekke het die betroubaarheid van die Bybel uit vier perspektiewe benader.
Die gesprekke is op YouTube (video) asook op Potgooi (Audio) beskikbaar.
'Subscribe' gerus by ons YouTube kanaal
Part 1: Can we still believe the Bible? A Hermeneutical perspective.
Part 2: Can we still believe the Bible? An Archaeological perspective.
Part 3: Can we still believe the Bible? A Scientific perspective.
Part 4: Can we still believe the Bible? A Prophetic Perspective
Guest: Dr Willie Mc Loud, Formal Studies: PhD in Physics, Masters in Philosophy, MBL
Website: https://coreideas.co/
0 comments