Welkom

Welkom by die die Bybel GPS Dissipelskap kursus!

Dit is my gebed dat jy deur hierdie kursus meer en meer soos Christus sal word.

Die videomateriaal in hierdie kursus is gebaseer op die inhoud van die boek "Die Bybel GPS". Die boek is verdeel in tien weke en die videos is gebaseer op die Studiemateriaal van die week.

Jy kan die boek by Groep7 Drukkers en Uitgewers bestel (R250.00) asook op Amazon

Complete and Continue  
Discussion

0 comments