1. Hoe het die Bybel ontstaan?

Welkom by die eerste module van die Ontmoet God reeks.

Neem asseblief kennis dat elke les uit `n aflaaaibare PDF lêer, asook `n video, wat die materiaal volledig dek, bestaan.

Jy kan ook `n harde kopie van die handboek bestel deur Bible GPS Suid-Afrika by biblegps.southafrica@gmail te kontak.

Jou terugvoering sal baie waardeer word. God seën jou!

Download
Complete and Continue